Cannes-rolprentfees 1998
Datum
13 -24 Mei 1998
Plek
Cannes , Frankryk
Aanbieder
Isabelle Huppert
Getal prente
22 (In Kompetisie) 27 (Un Certain Regard) 14 (Kortprente)
Webtuiste
Cannes-rolprentfees
Belangrike prente
Openingsfliek
Primary Colors
Afsluitingsfliek
Godzilla
Palme d'Or
Mia aioniotita kai mia mera
Die 51ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13 -24 Mei 1998 gehou.[ 1] [ 2] Die Amerikaanse regisseur Martin Scorsese was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise Isabelle Huppert het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[ 3] Altesaam 63 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die Griekse rolprent Mia aioniotita kai mia mera , met Theo Angelopoulos as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[ 4] [ 5] Die fees is geopen met Mike Nichols se Primary Colors en afgesluit met Godzilla van Roland Emmerich.[ 6] [ 7] [ 8]
↑ "Cannes '98:What's In The Cannes" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2013. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "Cannes 1998 – The Festival Films" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2013. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ Dupont, Joan (13 Mei 1998). "A More Festive Look to the 1998 Cannes Festival" . The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "Awards 1998 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2016. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "Cannes 1998: News (2)" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2013. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "1998 Cannes Film Festival Lineup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "Cannes opens quietly" . Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ Turan, Kenneth (13 Mei 1998). "Year of the Bigfoot : 'Godzilla' is just the biggest example of the strong American presence--from movies even to the jury president--at the 51st Festival International du Film" . Los Angeles Times . Besoek op 10 Desember 2013 .